Newborn session: Erandé, Morné & Jordan / Silver Lakes Studio

My eerste fotosessie saam met hierdie pragtige en prettige paartjie het plaasgevind in 2011, toe ek die voorreg gehad het om hulle verlowingsfotos af te neem.... intussendtyd was daar ‘n troue... paar jaar later ‘n babyshower en nou.... die emosionele en verruklike voorreg om hulle wonderwerkie  af te neem.... 

Mag Jordan julle lewens verryk op maniere wat julle nog nooit eers aan gedink het nie... mag hy ‘n vergrootglas wees op die Vaderhart vir julle....