Newborn session: Pieter, Alicia en Liat / Silver Lakes, Pretoria

Ai, hierdie mooi gesinnetjie het so ‘n rustigheid uitgestraal. Prinses Liat het die hele fotosessie omgeslaap! Dit was so ‘n kalm en lieflike voorreg om hierdie kosbare deel van hulle lewens te kon vasvang…