Beautiful Belly: Loret & Gerhard / Silver Lakes

Dit was 'n lieflike sonnige herfs-agtermiddag toe ek vir Loret en Gerhard ontmoet het vir hulle Beautiful Belly fotosessie.  Wat 'n pragtige, prettige paartjie!  Hulle gaan wonderlike ouers wees vir hulle prinsessie, Anke.  Anke beteken "grace & favour" - hoe mooi!  Mag haar lewe gekenmerk wees deur genade & guns!